In 1983 begin Bertus Nieuwenhuis, die huidige eienaar, self die besigheid. Oorspronklik bou hulle net swembaddens. 'n Kliënt bestel toe 'n swembad (17m X 7m) met 'n eiland met 'n grasdak sambreel en al. Na suksesvolle afhandeling van projek ontstaan die vraag na grasdak sambrele al hoe meer. Met die hulp van ander grasdekkers in Gauteng begin hulle self grasdakke bou. Eers net sambrele. Vandag is RECON GRASDAKKE 'n leier op die gebied van grasdakke.
Ons bou net grasdakke, geen swembaddens.
|